David Wayne

David Wayne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wayne James McMeekan
Geboorte (1914-01-30)30 Januarie 1914
Sterfte 9 Februarie 1995 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1938–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Wayne (30 Januarie 1914 – 9 Februarie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Adam's Rib (1949), How to Marry a Millionaire (1953), The Andromeda Strain (1971), en The Front Page (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy